Vetkoekpaleis episode 5, Vlug 339

SABC
SABC
143.7 هزار بار بازدید - 11 سال پیش - Worsie neem verlof en vlieg
Worsie neem verlof en vlieg Margate toe vir sy vakansie, of so dink almal. Met sy terugkeer kan hy getuig dat die Sjinese polisie baie streng is! Selfs Teddie het onder hulle deurgeloop.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected]


Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook Facebook: SABCPortal
Follow us on Twitter Twitter: SABCPortal
11 سال پیش در تاریخ 1392/10/25 منتشر شده است.
143,766 بـار بازدید شده
... بیشتر