Vetkoekpaleis, S2, Ep9

SABC
SABC
3.5 میلیون بار بازدید - 12 سال پیش - 'n Nuwe vennoot: Boeboe se
'n Nuwe vennoot: Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet in die Vetkoekpaleis kom help. Mnr. Louw, die skoolhoof, bied Frik 'n goeie bedrag aan vir 'n vennootsjkap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot 'n vuisgeveg in die Vetkoekpaleis. Visit our website http://www.sabc.co.za/ Like us on Facebook http://www.facebook.com/SABCPortal Follow us on Twitter http://www.twitter.com/SABCPortal
12 سال پیش در تاریخ 1391/06/31 منتشر شده است.
3,554,881 بـار بازدید شده
... بیشتر