Vetkoekpaleis Deel 2, Worsie word n mens

SABC
SABC
259.1 هزار بار بازدید - 11 سال پیش - Daar is chaos wanneer Worsie
Daar is chaos wanneer Worsie vrouens ontdek. Frik en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frik kry vir Worsie 'n woonstel en sy ma is aanvanklik daarteen gekant maar gee toe wanneer sy besef dat sy hom nie kan keer nie.
Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te he nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie!
Geniet? Koop die hele reeks by
[email protected]


Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook Facebook: SABCPortal
Follow us on Twitter Twitter: SABCPortal
11 سال پیش در تاریخ 1392/10/26 منتشر شده است.
259,104 بـار بازدید شده
... بیشتر