Vetkoekpaleis episode 7, The full Worsie

SABC
SABC
311.8 هزار بار بازدید - 11 سال پیش - Worsie en Sheridon besluit om
Worsie en Sheridon besluit om in "Show Business" in te gaan by 'n vriendin van Boeboe se teepartytjie. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected] Visit our website http://www.sabc.co.za/ Like us on Facebook http://www.facebook.com/SABCPortal Follow us on Twitter http://www.twitter.com/SABCPortal
11 سال پیش در تاریخ 1392/10/26 منتشر شده است.
311,812 بـار بازدید شده
... بیشتر