Vetkoekpaleis S3, Ep1,Russian wife love - promo

SABC
SABC
340.6 هزار بار بازدید - 11 سال پیش - Worsie bestel vir hom 'n
Worsie bestel vir hom 'n bruid per pos maar in Frik se naam. Die hare waai wanneer die agentskap vir Poppie bel om die bestelling te bevestig. Die storie begin wanneer Frikkadel Delport sy eie take-away-besigheid begin, nadat sy werk personeel moes verminder. Hy huur vir hom assistente, met wisselende gevolge. Frik besef ook dat dit nie altyd so maklik is om jou eie besigheid te hê nie, veral nie as jy boonop ´n vrou het om gelukkig te hou nie! Het jy die episode geniet? Koop sommer die hele reeks! E-pos net [email protected] Visit our website www.sabc.co.za/ Like us on Facebook www.facebook.com/SABCPortal Follow us on Twitter www.twitter.com/SABCPortal
11 سال پیش در تاریخ 1392/09/12 منتشر شده است.
340,666 بـار بازدید شده
... بیشتر