Daar kom die Alibama | Afrikaanse Kinderliedjies

Kinderliedjies
Kinderliedjies
388.9 هزار بار بازدید - 5 سال پیش - Daar kom die Alibama, die
Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see. Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see. Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak, die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap. Nooi, nooi, die rietkooi, nooi, die rietkooi is gemaak, die rietkooi is vir my gemaak om daarop te slaap. Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see. Daar kom die Alibama, die Alibama die kom oor die see. Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. Die Alibama, die Alibama, die Alibama kom oor die see. #AfrikaanksKidsSongs #AfrikaanseKinderliedjies
5 سال پیش در تاریخ 1398/02/25 منتشر شده است.
388,921 بـار بازدید شده
... بیشتر