Aai Aai die Witborskraai | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Kids Song

Kinderliedjies
Kinderliedjies
631.3 هزار بار بازدید - 6 سال پیش - Aai aai die witborskraai, hiervandaan
Aai aai die witborskraai, hiervandaan na Mosselbaai. Hooggevlieg en laaggeswaai, by die groot see omgedraai Raai, raai Janpiet Kepaai, het sy rietgeweer gelaai. Tier gaan skiet by Mosselbaai, nooit nie weer daar omgedraai. Fooi, fooi, Stefaans du Toit, het gaan kuier by n nooi. Met sy rietperd in die Baai, dadelik weer daar omgedraai.
6 سال پیش در تاریخ 1397/06/12 منتشر شده است.
631,336 بـار بازدید شده
... بیشتر