Massale Mannesang Pretoria 2023

Massale Mannesang - Pretoria
Massale Mannesang - Pretoria
8 هزار بار بازدید - پارسال - Regstreekse opname van die jaarlikse
Regstreekse opname van die jaarlikse massale samesang in Pretoria waar ongeveer 400 mans en seuns saamkom om die Here se Naam te loof en prys.

Opgeneem: 13 Mei 2023, Gereformeerde Kerk Die Kandelaar.

Orrel: André de Vente
Trompet: Braam van Tonder & Wynand 't Hart
Oordenkings: Ds Erik van Alten
Opname: Dirk Theron & Jan van Zyl
Redigering: Iwan de Jong

1. PRYS EN LOFSANG
00:00 Ps 118
04:41 Heilig, heilig, heilig
07:51 Ps 75

2. TOTALE VERDORWENHEID
10:11 Oordenking
16:17 Ps 139
20:44 Ps 86
25:15 O Christus, diepst' verlange

3. ONVOORWAARDELIKE UITVERKIESING
29:08 Oordenking
34:11 Ps 87
38:24 Ps 33
41:29 Ps 65

4. BEPERKTE VERSOENING
46:06 Oordenking
51:34 Ps 73
56:27 O God, van ouds ons skild en steun
58:35 Ps 105

5. ONWEERSTAANBARE GENADE
1:02:21 Oordenking
1:08:09 SB 8
1:12:55 Alles, alles is genade
1:15:59 Ps 103

6. GEBRUIK VAN DIE MIDDELE (WOORD, GEBED, SANG)
1:19:07 Oordenking
1:25:04 Ps 122
1:28:53 Ps 23
1:34:19 Onse Vader

7. VOLHARDING VAN DIE HEILIGES
1:37:28 Oordenking
1:42:34 Gebed
1:44:51 Ps 68
1:48:58 God sy met ons
1:52:39 Ps 42
1:56:01 Ps 43
پارسال در تاریخ 1402/04/19 منتشر شده است.
8,045 بـار بازدید شده
... بیشتر