Massale Mannesang Pretoria 2024

Massale Mannesang - Pretoria
Massale Mannesang - Pretoria
11.1 هزار بار بازدید - 2 هفته پیش - Regstreekse opname van die jaarlikse
Regstreekse opname van die jaarlikse massale samesang in Pretoria waar ongeveer 400 mans en seuns saamkom om die Here se Naam te loof en prys.

Opgeneem: 11 Mei 2024, Gereformeerde Kerk Die Kandelaar.

Algehele leiding: Ds Erik van Alten
Orrel: André de Vente
Trompet: Wynand 't Hart & Braam van Tonder
Klankopname: Jan van Zyl
Beeldopname: Dirk Theron - DT Productions

Tema: Die Onse Vader

1. Aanhef
00:00 Psalm 100
03:03 Psalm 84
08:02 Gesang 1

2. God en sy eer!
12:23 Oordenking
16:48 Psalm 145
19:45 Gesang 10
22:25 Psalm 131

3. Ons daaglikse brood
25:40 Oordenking
31:29 Skrifberyming 17
34:33 Gesang 47
37:42 Psalm 104

4. Ons sondes
40:58 Oordenking
46:22 Psalm 38
49:30 Gesang 133
51:59 Psalm 79

5. Die versoekings
56:28 Oordenking
1:02:42 Skrifberyming 50
1:05:14 Psalm 56
1:09:22 Psalm 124

6. Doksologie
1:13:31 Oordenking
1:20:34 Gebed
1:22:19 Psalm 136
1:25:44 Ligstad met u pêrelpoorte
1:29:33 Onse Vader
2 هفته پیش در تاریخ 1403/04/15 منتشر شده است.
11,194 بـار بازدید شده
... بیشتر