Ruhan du Toit - Mense Op Die Dorp (Amptelike Musiekvideo)

Ruhan du Toit
Ruhan du Toit
34.5 هزار بار بازدید - 9 ماه پیش - Luister/Koop 'Mense Op Die Dorp'
Luister/Koop 'Mense Op Die Dorp' hier:
https://ruhandutoit.lnk.to/MenseOpDie...

Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt...
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?ig...
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_...

_________________________________________________
Lirieke:

Rol jou moue op
Roep die hele dorp
Elke vuur begin met ‘n vonk
Daar waar die donker is
Gaan uit en skyn jou lig
Daar waar die mense jou hulp kort
Sit jou hoop weer terug in die grond

Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort
Vir die mense op die dorp

Daars ‘n trein wat kom
So klim nou op
Vat nou hande met almal in die dorp
Want jy weet ons kyk nooit terug
Voor in die pad skyn ‘n lig
Daar voor lê ‘n helder toekoms
Sit jou hoop weer terug in die grond

Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort
Vir die mense op die dorp
Vir die mense op die dorp

Daar waar die mense jou hulp kort
Sit jou hoop weer terug in die grond

Dis jou huis, dis jou dorp
Dis jou land, dis jou trots
Dis vir jou, dis vir ons
Die mense is die land se rots
Die pad sal ons saam stap, so vat my hand
Ons is daar waar hulp kort
Vir die mense op die dorp
Vir die mense op die dorp
9 ماه پیش در تاریخ 1402/07/18 منتشر شده است.
34,526 بـار بازدید شده
... بیشتر