Ruhan du Toit - Eerder Nou (Lirieke Video)

Ruhan du Toit
Ruhan du Toit
93.4 هزار بار بازدید - پارسال - Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
https://RuhanduToit.lnk.to/StockholmS...

Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RuhanduToitt...
Instagram: https://instagram.com/ruhandutoitt?ig...
TikTok: https://www.tiktok.com/@ruhandutoit?_...

_________________________________________________
Lirieke:

Belaglik, feit dis onregverdig
Dat een mens alles is wat jy is
Maar ek kla nie, en hoekom sou ek regtig
Met jou kop wat hier op my bors rus

Is dit net n tydelike storie of verbeel ek my net
Mense skryf mos boeke oor die diepe ding wat ons het

As Hy my vanaand kom haal sal ek weer terug kom
Als wat jy vir my beteken probeer opsom
Dit in jou drome vir jou sê
Jou in die hemel lief bly hê
Terwyl ek wag vir jou
Kom ek sê dit eerder nou

Belaglik, hoe jy my blerrie uitdaag
Ek kry dit nooit reg om kwaad te bly
Gemaklike stiltes na n harde dag
Los dit daar buite kom lê by my

Is dit net n tydelike storie of verbeel ek my net
Vinger op die mond skuif jy nader aan my op die bed

As Hy my vanaand kom haal sal ek weer terug kom
Als wat jy vir my beteken probeer opsom
Dit in jou drome vir jou sê
Jou in die hemel lief bly hê
Terwyl ek wag vir jou
Kom ons sê dit eerder nou

Ooh ooh
Voor dit te laat is
Ooh ooh ooh

As Hy my vanaand kom haal sal ek weer terug kom
Als wat jy vir my beteken probeer opsom
Dit in jou drome vir jou sê
Jou in die hemel lief bly hê
Terwyl ek wag vir jou
Kom ons sê dit eerder nou

As Hy my vanaand kom haal

As Hy my vanaand kom haal
پارسال در تاریخ 1402/04/30 منتشر شده است.
93,441 بـار بازدید شده
... بیشتر