Wapenwet Wysiging: Gaan jy jou wapen weggee? Steyn von Rönge en Adv Albert Murphy gesels hieroor

Boermedia
Boermedia
13.3 هزار بار بازدید - 3 سال پیش - Boermedia het hierdie onderhoud opgeneem
Boermedia het hierdie onderhoud opgeneem op 23 Junie 2021 te TLU SA kantore wat gereël was deur die AD HOC GROEP VIR DIE BESKERMING VAN EIENDOMSREG.

“Daar is breë konsensus onder alle rolspelers. Ons ervaar ernstige probleme met die administrasie en uitvoerbaarheid van bestaande wetgewing.
“Hoe gaan nuwe wetgewing bestuur word? Ons moet pro-aktief handel met protes en verset. Maar nie oorlogspraatjies nie. Daar is wel ‘n sterk mediastrategie nodig. Regsaksies sal volg - nou nog konsep, maar dit sal later kom.
“Hierdie wysiging daag basiese vryhede uit.
“Onbetrokkenes moet betrokke raak. Skakel in by veiligheidstrukture. Raak veiligheidsbewus. Skep veiligheidsones en begin met ‘n oorname van kernfunksies van staat. Dit is die eerste stap om outonomiteit oor te neem.
“Die toets van ‘n demokratiese grondwet is of dit werk of nie.” ~ Prof Duvenhage in sy opsomming van die byeenkoms.

#adhocgroep #eiendomsreg #vuurwapens #adhocVuurwapens #adhocFirearms
3 سال پیش در تاریخ 1400/04/03 منتشر شده است.
13,392 بـار بازدید شده
... بیشتر