Mej. Wêreld op Jou Show!

kyknettv
kyknettv
8.4 هزار بار بازدید - 10 سال پیش - Rolene Strauss, wat sopas as
Rolene Strauss, wat sopas as Mej. Wêreld gekroon is, kuier op Jou Show. Met dié dat die opnames voor die kroning plaasgevind het, wys ons eksklusief 'n voorsmakie van hoe sy gevaar in die Mej. Suid-Afrike speletjie wat sy en Emo Adams gespeel het en wat sy gesê het oor haar planne indien sy as Mej. Wêreld gekroon sou word. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: www.facebook.com/kyknet Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
10 سال پیش در تاریخ 1393/09/26 منتشر شده است.
8,483 بـار بازدید شده
... بیشتر