Snotkop - Skrik Vir Niks (Van Die Snotkop Movie: Skrik Vir Niks)

SnotkopVEVO
SnotkopVEVO
650 هزار بار بازدید - 2 سال پیش - SKRIK VIR NIKS (Die Snotkop
SKRIK VIR NIKS (Die Snotkop Movie) se movie kaartjies is nou beskikbaar by Itickets: https://selectmusiek.lnk.to/MovieKaar...

Official Music Video for "Skrik Vir Niks" by Snotkop.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/SkrikVirNiks

Follow Snotkop op Social Media:
Facebook - Facebook: Snotkopofficial
Instagram - Instagram: snotkop
Twitter - Twitter: Snotkop_Henning
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMLny4feA/
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/snotkop/

DOP: Pierre Smith
Additional Music Video Footage: ETG Media (Shot by Eric T. Graham, Line Producer & Grip: Tehan Buys)
Editing: Pierre Smith
Snotkop Assistant: Charmaine van Niekerk
Logistics co-ordinator: Louis du Plessis

Skrik Vir Niks - Lirieke

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Die beat gaan jou
Die beat gaan jou

Jy dog ek’s lig in die broek
Toe spring ek mos uit ‘n koek
Nou's almal heavy gehook
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
Nee hokaai hang aan ‘n tak
My bra, jy dog dis good luck
Hoe't dit gebeur? What the fudge!
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Tequila, ek skrik nie
‘n Ninja, ek skrik nie
My skoonma, ek skrik nie
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Die beat gaan jou wiks

Katjie van die baan, issit?
Nek van die plek
Jy het gedog jy is net ‘n misfit, misfit?
Wag kom ons Google dit
Bielie van die bosveld
Brakke van die straat, legit
En jy’t gedink jy is net ‘n niksnut
Wag kom ons Google dit
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
‘n Spietkop, ek skrik nie
‘n Loopdop, ek skrik nie
Ek’s Snotkop, ek skrik nie
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Official Music Video by Snotkop performing Skrik Vir Niks (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)

http://vevo.ly/ELzlCi

#Snotkop, #SkrikVirNiks
2 سال پیش در تاریخ 1401/09/10 منتشر شده است.
650,069 بـار بازدید شده
... بیشتر