‘Koelbloedig’: Op paaie van die dood

Maroela Media
Maroela Media
351 بار بازدید - 2 ماه پیش - Johan Fourie, 'n botsingsrekonstruksiekundige, was
Johan Fourie, 'n botsingsrekonstruksiekundige, was in sy loopbaan by verskeie hoëprofielsake betrokke, onder meer die botsing waarin Suid-Afrika se geliefde grapmaker Tolla van der Merwe dood is, asook die botsing waarin wyle oudpres. Nelson Mandela se agterkleindogter, Zenani, gesterf het.
2 ماه پیش در تاریخ 1403/05/04 منتشر شده است.
351 بـار بازدید شده
... بیشتر