Loki Rothman - Op My Eie (Official)

Loki Rothman
Loki Rothman
10.3 هزار بار بازدید - 7 ماه پیش - Produced, Mixed & Mastered by
Produced, Mixed & Mastered by Loki Rothman
Written by Loki Rothman

Video Produced by Kontentmint & Damianedidit

Director: Eva Du Preez
Director of Photography: Damiane van Reenen
Production Manager: Marguerite Van Eeden
Assistant: Pieter Booysen
Assistant: Roy Harris

Editor: Damiane van Reenen
Color Grade: Jarryd Du Toit
BTS: Marguerite Van Eeden & Roy Harris

Special Thanks
Car: Cobus Van Den Berg
Location: Die Boer
Equipment: Peter Lambert Gear Rental

Lyrics:

Net ‘n klein bietjie aspris
Wou net jou aandag hê
Was dit dan nou als net vir niks
Was daar nog iets wat jy wou sê

Want ek het heeltemal verander
Is dit nou wat dit kos om te verander

Leer nog om te dans op my eie
Sukkel om die ritme te kry
Want ek doen heel OK op my eie
As jy my nou kon sien sou jy sê jy’t verkeerd besluit

Daar’s foto’s van my vakansie
Ek hoop jy kyk
Bevind myself nou in plekke
Waar jy my nooit sou kry

En is dit dan nou wat jy wou gehad het
So dis wat jy kry
En is dit dan nou wat jy van gepraat het
Sal ons mekaar maar net probeer vermy

Want ek het heeltemal verander
Is dit nou wat dit kos om te verander

Leer nog om te dans op my eie
Sukkel om die ritme te kry
Want ek doen heel OK op my eie
As jy my nou kon sien sou jy sê jy’t verkeerd besluit

Want ek het heeltemal verander
Is dit nou wat dit kos om te verander

Leer nog om te dans op my eie
Sukkel om die ritme te kry
Want ek doen heel OK op my eie
As jy my nou kon sien sou jy sê jy’t verkeerd besluit
7 ماه پیش در تاریخ 1402/09/24 منتشر شده است.
10,301 بـار بازدید شده
... بیشتر