Vetkoekpaleis,S1,Ep10

SABC
SABC
1.3 میلیون بار بازدید - 13 سال پیش - Episode 10: Poppie kry stilstuipe
Episode 10: Poppie kry stilstuipe Frikkadel moet katvoet loop om in Poppie se goeie boekies te bly, Poppie gaan vroeg huistoe omdat sy siek voel. Boeboe is oortuig dat sy swanger is en Worsie laat sy ma weet wat op haar beurt weer vir die hele familie laat weet. Poppie is woedend en dinge word vererger wanneer Frik haar en haar baas agtervolg toe hulle dokumente moes laat teken. Boeboe en Worsie oortuig Frik om 'n romantiese aand te reel om Poppie uit haar stilstuipe te laat kom.
13 سال پیش در تاریخ 1390/04/28 منتشر شده است.
1,397,504 بـار بازدید شده
... بیشتر