PIESANGBROOD - Ek deel my geheim!

Kook In Afrikaans
Kook In Afrikaans
6.5 هزار بار بازدید - 3 سال پیش - Hello julle.Net een woord -
Hello julle.

Net een woord - Piesangbrood!
Ek deel my geheim resep  met jou.

Lekker kook
Sussie x

- Bestandele -
3 Ryp piesangs
1 Teelepel vanieljegeursel
1 Koppie Bruin suiker
80g Sagte margarine
100g Vanielje jogurt
Halwe teelepel sout
4 Teelepels bakpoeier
2 1/2 koppies koekmeelblom
2 Eiers


Kry my hier - Social Media
Instagram - @kookinafrikaans
Facebook  - @kookinafrikaans
Pinterest - Kook in afrikaans

E-pos - [email protected]
3 سال پیش در تاریخ 1399/11/28 منتشر شده است.
6,526 بـار بازدید شده
... بیشتر