Donderdae met Deon: Deon van der Merwe | Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand
Solidariteit Helpende Hand
818 بار بازدید - 2 سال پیش - Deon van der Merwe, kitaarspeler
Deon van der Merwe, kitaarspeler van die musiekgroep 'Touch of Class', is binnekort te sien op #HelpendeHand se splinternuwe kletsprogram 'Donderdae met Deon'. Donderdae met Deon, is 'n kletsprogram waar Deon  as 'n kliniese sielkundige advies lewer aan Solidariteit Helpende Hand /Solidariteit Traumagroep ondersteuners. Verskeie temas oor die psige van die mens word bespreek. Helpende Hand deel een episode elke Donderdag.
2 سال پیش در تاریخ 1401/02/13 منتشر شده است.
818 بـار بازدید شده
... بیشتر