KSM Erediens | 14 Aug. I Winde van verandering I Wanneer die seisoen verander

kerksondermure
kerksondermure
10.4 هزار بار بازدید - 2 سال پیش - Goeie nuus: ons begin met
Goeie nuus: ons begin met ‘n nuwe reeks, naamlik “Winde van verandering”. In die eerste boodskap van die reeks leer ons van ‘n God van seisoene. Hoe gemaak en wat gemaak met seisoene wat verander in jou lewe? Ja, verandering is ‘n absolute gegewe in ons lewens, maar dit is selde maklik of selfs aantreklik. Kom hoor die Woord oor verandering en seisoene in jou lewe. TEMA: Wanneer die seisoen verander Predikant: Ds. Johan Smith As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek. EREDIENSVERLOOP: 00:00:00 Welkom Video 00:00:34 Mother design Video 00:00:59 Preek 00:31:30 Offergawe 00:32:05 Seëngroet 00:33:28 Kinderdiens PLAYLIST VIR KINDES (LINK):    • KSM Kinders | Wonder Water Reeks   NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30 Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30 Lewendige Aanddiens Uitsending: Elke Sondag om 18:30 Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00 Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook: www.facebook.com/Kerksondermure/ Instagram: www.instagram.com/kerksondermure
2 سال پیش در تاریخ 1401/05/22 منتشر شده است.
10,475 بـار بازدید شده
... بیشتر