Berdine Odendaal aan die arm van onbekende man

HuisgenootTV
HuisgenootTV
10.7 هزار بار بازدید - 6 سال پیش - Berdine Odendaal (34) is Woensdagaand
Berdine Odendaal (34) is Woensdagaand raakgesien by ’n vertoning van Tap Dogs in die Grand-arena, GrandWest-casino, in Kaapstad. Dié langbeenblondine was glo die vermeende skelmpie van die gevalle getroude Steinhoff-sakeman Markus Jooste (56).

Die Steinhoff-ineenstorting word beskou as die grootste sakeskandaal in Suid-Afrika se geskiedenis. Berdine was vergesel deur ’n onbekende man en hulle het baie gemaklik in mekaar se geselskap gelyk.  

Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, Facebook: huisgenoot en Twitter: huisgenoot
6 سال پیش در تاریخ 1397/06/04 منتشر شده است.
10,731 بـار بازدید شده
... بیشتر