Aidam-John & Lil' Willy - Beloftes (Official Audio) (prod. by DJ Lil D)

Aidam-John & Lil' Willy
Aidam-John & Lil' Willy
813.8 هزار بار بازدید - 5 سال پیش - "ek is regtig lief vir
"ek is regtig lief vir jou en ek wil my hele lewe by jou wees" Die is die woorde wat hierdie enkelsnit die beste beskryf 😍👌 Die is die lirieke van Beloftes 😊👍 Geskryf deur: Aidam-John & Lil' Willy Vervaardig deur: Dj Lil D (Heruitvoering: Lil' Willy) Okay... Die dag toe ek vir jou, okay ha.a Die eerste keer Nee ! Okay ek gaan ma liewer uit my hart uit praat Maar hoe kan ek ? As sy my hart het ? As sy my hart is ? (Giggel) Ek kan skaars glo dat... (Chorus: Aidam-John) Soos ek voor jou staan Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan Maak ek my beloftes Dat ek sal altyd lief wees vir jou (Vers 1: Lil' Willy) Uh 'n Jubel in my stap nai jy maakit (nai jy maakit) Jy is my eerste en my laaste (en my laaste) Die geluk op my gesig is verbasend (ooh woah) Ek het jou lief buite die kamer (yeah) Kyk hoe pragtig lyk jy vandag (oh) Elke dag sal ek kan sê jys myne ja (myne ja) Elke dag gaan ek an sê jys myne ja (myne ja) My Droomvrou maak my wakker in die aande en sê... (Bridge: Aidam-John & Lil' Willy) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) (Chorus: Aidam-John) Soos ek voor jou staan (ooh) Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (ooh) Maak ek my beloftes Dat ek sal altyd lief wees vir jou Soos ek voor jou staan (oooh) Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan Maak ek my beloftes (oooh) Dat ek sal altyd lief wees vir jou (Encore: Aidam-John) Lief wees vir jou Ooh woah Ooh woah Ooh woah (naaaaa) Ooo woah (aaah) Oooh woaah (Vers 2: Lil' Willy) Ek is manet 'n gewone ou (uh) En ek hoop jy besef ek is mal oor jou Van ek is lief vir jou Godse Waarheid (aahh) So mal oor jou Godse Waarheid (aahh) Jy slaan my asemweg Godse Waarheid (aahh) En ek vrees jy verlaat my so.. (Bridge: Aidam-John & Lil' Willy) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat (nie) Moen my nooit verlaat (nooo aaah) (Chorus: Aidam-John) Soos ek voor jou staan (ooh) Wil ek alles sê (wil ek alles sê) Alles wat jou hart wil hoor (wat jou hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (ooh) Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes) Dat ek sal altyd lief wees vir jou (aaaahh) Soos ek voor jou staan (oooh) Wil ek alles sê (wil ek alles sê) Alles wat jou hart wil hoor (dis wat jou hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (oooh) Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes) Dat ek sal altyd lief wees vir jou (naawhoo) Lief wees vir jou (Outro: Aidam-John & Lil' Willy) Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer vas Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer (ek wil by jou wees) Hou my stywer vas (So moet my nooit verlaat nie...) #stayviral
5 سال پیش در تاریخ 1398/09/22 منتشر شده است.
813,881 بـار بازدید شده
... بیشتر