29 - 30 Junie 2024 | Vox NAWEEK Weervoorspelling

Vox Weather
Vox Weather
5.2 هزار بار بازدید - 2 هفته پیش - 🌫️ 'n MISTIGE oggend Saterdag
🌫️ 'n MISTIGE oggend Saterdag in die Laeveld en Sondag langs die weskus.

🌧️ Bewolk met ENKELE ligte reënbuie Saterdag oor die sentrale binneland.

⛈️ENKELE reën- en donderbuie Sondag in dele van die Kaapprovinsies en word Maandag VERSPREID namate 'n AFSNYDELAAGDRUKstelsel oor die suidweste beweeg.

🥵BERGWIND toestande sal Saterdag WARMWEER na die suidelike en oostelike kus bring.

⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠️

🔥BRANDGEVAAR WAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word hierdie Saterdag oor dele van die Kaapprovinsies verwag.

#voxweather #naweek #bergwinde #donderbuie
2 هفته پیش در تاریخ 1403/04/08 منتشر شده است.
5,238 بـار بازدید شده
... بیشتر