KANARIE, Ons gesels met Charl-Johan Lingenfelder - PRONTUIT - Seg 3 | 1 Okt 2018 | kykNET

kykNET Argief
kykNET Argief
3.1 هزار بار بازدید - 6 سال پیش - PRONTUIT – GRENSOORLOG – SEG
PRONTUIT – GRENSOORLOG – SEG 3 – 1 OKT 2018

Die Grensoorlog en rol van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag bly ’n ongemaklike onderwerp in baie Suid-Afrikaanse huise. Dertig jaar later verskyn daar toenemend boeke, rolprente en selfs kookboeke oor die onderwerp. Ons gesels met Charl-Johan Lingenfelder, die medeskrywer van die rolprent, Kanarie, wat eersdaags in teaters begin draai. Die fliek het al op ‘n paar internasionale rolprentfeeste gewys. Die Kanaries was die koor van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag.

The Border War and the role of the former South African Defence Force remains a contentious topic in many South African homes. Now, thirty years later, an increasing number of books, films and even cookbooks on the topic are being published. We chat to Charl-Johan Lingenfelder, the co-writer of the film, Kanarie, which will soon be premiering in local cinemas. The Kanaries was the name given to the former South African Defence Force choir.

---

Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: Twitter: kykNETtv
Like kykNET op Facebook: Facebook: kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
6 سال پیش در تاریخ 1397/07/10 منتشر شده است.
3,176 بـار بازدید شده
... بیشتر