Graad 1 spelling. Bou en spel woorde met w, i, k en h- klanke.

Opvoedkundige video's Rock en Roll Einsteins
Opvoedkundige video's Rock en Roll Einsteins
670 بار بازدید - پارسال - Help my kind sukkel om
Help my kind sukkel om te spel
Kom kyk en luister na ons 𝗚𝗥𝗔𝗧𝗜𝗦 Afrikaanse Opvoedkundige spelvideo wat gaan oor  w, i, k en h-klanke. Die video help afrikaanse en engelse laerskool kinders om basiese woorde in Afrikaans baas te raak. Nadat kinders hierdie video tot aan die einde gekyk het, gaan hulle weet hoe om die woorde te herken en te skryf. Gebruik ons kleurvolle 𝗚𝗥𝗔𝗧𝗜𝗦 werkkaarte wat op ons facebookblad beskikbaar is.
https://www.facebook.com/rocknrollein...
Hierdie video is 'n prettige animasievideo in Afrikaans vir kinders. Dit is ideaal vir mammas en juffrouens en laerskole.
This video is perfect for primary english teachers and students who is starting out with afrikaans.
Die video vorm deel van ons Graad 1 ekstra hulpprogram vir kinders.
Hierdie Afrikaanse animansievideo is 1/40 video's vir ons Graad 1 ekstra hulpprogram.
Daar is nog ander Afrikaanse animasievideos in ons Graad 1 ekstra hulpprogram .
Hier is nog oulike video's waarvan julle sal hou.
GRAAD 1
In die video leer ons meer van die ie-klanke. Ons dans en bou saam nuwe woorde.
Graad 1 afrikaanse ie-klank woorde. L...

Vir ons graad 1 wiskunde maats het ons die oulike leer om te tel in 2's video.
Graad 1 - Kom ons tel saam in afrikaa...

In die video leer ons meer van die a, s, g, o en l-klanke. Ons dans en bou saam nuwe woorde.
Skuif nader graad 1's en kom klank sa...

Dae van die week!
Ken jy jou dae van die week?  Sing sa...
پارسال در تاریخ 1402/02/02 منتشر شده است.
670 بـار بازدید شده
... بیشتر