Hilux Moose test deel 2

Weg Ry & Sleep
Weg Ry & Sleep
37.1 هزار بار بازدید - 8 سال پیش - Party mense was skepties oor
Party mense was skepties oor die aanvanklike Moose test wat ons met die 2016 Toyota Hilux gedoen het. Die grootste besprekingspunt was die feit dat die toets nie ‘n vrag en passasiers ingesluit het nie. Daarom het ons die bakkie weer renbaan toe geneem en dit hierdie keer tot by sy maksimum-gewig gelaai. Hier is die video van die tweede toets.
8 سال پیش در تاریخ 1395/09/05 منتشر شده است.
37,179 بـار بازدید شده
... بیشتر