Margot - 110 (Official Music Video)

MargotRothmanVEVO
MargotRothmanVEVO
44.8 هزار بار بازدید - 2 سال پیش - Official Music Video for "110"
Official Music Video for "110" by Margot. Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/M110 Follow Margot on Social Media: Facebook - www.facebook.com/margotr0thman Instagram - www.instagram.com/margotrothman/ TikTok – www.tiktok.com/@margotrothman?_t=8UlJlKfkF3l&_r=1 Select Website – selectmusiek.co.za/margot/ Director, Camera, Edit- Johannes Pieter Nel Camera assist-Alison Scorgie Make-Up Artists: Leney Vercelotti/ Annika Carstens Friends & Extras: Melandri Launspach Kristilene Dicks Elzaan Rheeder Savannah-Rose B Meaghan Shehab Savannah-Rose Barret Music video by Margot performing 110. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd vevo.ly/MRvuKP #Margot, #110 110 - Lirieke Ek is anders as gister Roekeloos ongeduldig  Ek ry met die venster oop ‘n Bietjie te vinnig Voel veilig verlore Trap anderste spore Een hand op die wiel  Chaos in die spieël Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110 Soms te bang en hou net aan om my kop te stamp Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110 Voel weer anders as gister Ek trap al hoe harder Hard probeer by hou Maar ek raak al hoe agter Voel veilig verlore Wat het geword van my drome? Een hand op die wiel Steeds chaos in die spieël Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110 Soms te bang en hou net aan om my kop te stamp Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110 Haat dit om nie te weet wat volgende kom nie Voel ek staan stil, verloor my ambisies Als word maklik gesê Hoekom nie maklik gedoen? ‘n Eksistensiële krisis kruip weg om die hoek Verantwoordelikheid byt uit Lyk my jy vang nooit op Het gedog ek het meer tyd Laat by die eerste stop Vinniger, vinniger, dit hou nooit op Sukkel om vooruit te sien Hou die spoed op 110 Soms verdwyn ek net so bietjie binne in my kop Hou aan hoop dat die wêreld net ‘n rukkie sal stop Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110 Soms te bang en hou net aan om my kop te stamp Hou aan voel ek staan alleen my voete op die rand Hou aan jaag na ‘n plek maar ek kan dit nie sien Hou die spoed net-net op 110
2 سال پیش در تاریخ 1401/05/20 منتشر شده است.
44,819 بـار بازدید شده
... بیشتر