Week 33: Woensdag - Psalms 7-13; Galásiërs 1

Raymond Lombard Ministries
Raymond Lombard Ministries
1.1 هزار بار بازدید - هفته قبل - 'n Oomblik in die Woord
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard  Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees. Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel. RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig. 'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms: https://bybelleesprogram.buzzsprout.com/ Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES Youtube - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord Kry jou Bybellees program () by raymondlombard.com (https://www.raymondlombard.com/) en volg saam...
هفته قبل در تاریخ 1403/06/20 منتشر شده است.
1,107 بـار بازدید شده
... بیشتر