'n Saak van Geloof

Nu Metro
Nu Metro
3.8 هزار بار بازدید - 13 سال پیش - 'n Saak van GeloofOntdek die
'n Saak van Geloof

Ontdek die wonderwerk van liefde.

Starts Friday 9th September at Nu Metro Cinemas:

https://numet.ro/geloofsaak

Toe Marietjie Naudé, 'n plaasmeisie van die Karoo, vir haar ouers vertel dat sy swanger is, was dit vir hulle nogals 'n skok. Natuurlik glad nie so 'n groot skok as soos sy vir hulle verder vertel dat sy nog 'n maagd is en dat dit die Heilige Gees is wat haar moes bevrug het nie. Veral haar pa, Kallie, wil graag sy dogter glo, maar soos Sanna wat in die Naudé's se kombuis werk dit stel: Geloof kom nie altyd so maklik nie.

Ten spyte van die sewe-jaar-droogte wat gebreek word tydens Krisjan se geboorte en die feit dat Sanna se man Abel wonderbaarlik van siekte genees word, bly die kerk en die dorp se mense skepties oor Marietjie se storie. Sy besoek van daar af elke Sondag 'n ander kerk, op soek na 'n gemeente wat bereid is om nog in wonderwerke te glo.

'n Saak van Geloof, is op 'n manier 'n hedendaagse hervertelling van die Christus verhaal, en 'n versugting na 'n tyd toe wonderwerke nog aan die orde van die dag was. Dis 'n deernisvolle verhaal oor 'n plattelandse gemeenskap wat gekonfronteer word met alles waarin hulle glo.

Cast: Robbie Wessels, Lelia Etsebeth, Vanessa Lee, Michael Brunner, Niekie Van Den Berg, Riana Nel
Director: Diony Kempen
Music: André Kempen
Genre: Drama

Running Time: 90
Age restriction: PG
Language: Afrikaans
13 سال پیش در تاریخ 1390/08/02 منتشر شده است.
3,831 بـار بازدید شده
... بیشتر