Rugby: Die beste wedstryd van alle tye?!

MEGAFOON SPORT! RUGBY
MEGAFOON SPORT! RUGBY
18.7 هزار بار بازدید - 10 ماه پیش - Suid-Afrika teen Frankryk was alles
Suid-Afrika teen Frankryk was alles wat ons verwag het, en nog soveel meer! Die hele Suid-Afrika was vasgenael voor hierdie wedstryd en niemand het 'n oog toegemaak na die tyd nie!

Ons gesels oor die slim planne wat Rassie en Jacques moes bedink om die gedugte Frankryk te kan klop, en hoeveel hierdie uitmergelende oorwinnning uit die Bokke kon geneem het.

Moenie dit misloop nie!

00:00 Welkom by Raakvat
00:26 Die hele Suid-Afrika was zombies gister
01:40 Wat ‘n wedstryd was dit nie!
03:04 Die statistieke vertel ‘n storie
04:51 Die Franse het SA nie aangevat in die vaste fasette nie
06:06 Het die Franse ons Achilles-hiel ontbloot?
06:43 SA se redding is onvoorspelbaarheid
07:47 Ons eerste linie verdediging nie so goed soos Franse nie
08:39 Die wedstryd het gedraai toe die bank opgekom het
10:26 Kyk mooi na hoe Faf eintlik gevaar het
12:01 Kom ons praat oor Reinach
12:34 Pieter-Steph du Toit nie op sy stukke nie
13:02 Dupont het baie moed tentoongestel
13:37 Die skare se invloed nie so groot nie
15:27 Kan nie te veel fout vind met skeidsregters nie
15:57 Cheslin Kolbe moet ‘n standbeeld kry
17:11 Kolbe moes man van die wedstryd gewees het!
18:57 Die skaakspel van die afrigters!
20:15 Dink jy die HIA’s was beplan gewees?
22:33 Pollard het toe wraggies ‘n Morne Steyn getrek
24:04 Siya het ‘n stil wedstryd gehad
25:47 Kan die Bokke dalk fut verloor na hierdie naweek?
28:08 Die Bokke kan ‘n heel ander benadering hê die naweek
29:20 SA is nou weer nommer een in die wêreld
29:37 Rassie glo aan respek vir skeidsregters
30:21 Dankie vir die lekker gesels
30:39 Volgende op Raakvat Rugby
10 ماه پیش در تاریخ 1402/07/25 منتشر شده است.
18,701 بـار بازدید شده
... بیشتر