Martin Bester - Boerepop (Amptelike Musiekvideo)

Martin Bester
Martin Bester
20.4 هزار بار بازدید - 10 ماه پیش - Koop/Luister 'Boerepop' hier:
Koop/Luister 'Boerepop' hier: MartinBester.lnk.to/Boerepop Volg vir Martin Bester op sosiale media: Facebook: www.facebook.com/MartinBesterSolo?mibextid=LQQJ4d Instagram: instagram.com/martin.bester?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg=… TikTok: www.tiktok.com/@martin.bester?_t=8hnMuwkPrYT&_r=1 ___________________________________ Lirieke: Ek werk Maandag tot Vrydag Van 9 tot 5 Ja die geldjies is min Maar dis in Dis vroeg opstaan En laat gaan slaap As jy die pyp wil rook Hou net jou pot aan die kook Gooi vir my Gooi vir my Gooi vir jou Gooi vir my Gooi vir my Gooi vir jou Waar's die ys Bring jou glas Gooi vir ons ‘n dop Dis tyd vir boerepop By die huis Of oppi plaas Lyf teen lyf Laat die dans afskop Want boerepop Laat die partytjie hop Ja boerepop Laat jou hart so vinnig klop Ek is klaar gewerk En ek is moeg geploeg Ja die week was lank Lank genoeg Ek is nou klaar gestroop Moet nog ‘n bottle koop As jy die pyp wil rook Hou die pot aan die kook O Gooi vir my Gooi vir my Gooi vir jou O Gooi vir my Gooi vir my Gooi vir jou Waar's die ys Bring jou glas Gooi vir ons ‘n dop Dis tyd vir boerepop By die huis Of oppi plaas Lyf teen lyf Laat die dans afskop Want boerepop Laat die partytjie hop Ja boerepop Laat jou hart so vinnig klop Maak leeg, maak vol Maak leeg maak vol Dis tyd vir boerejol Maak vol Maak leeg, maak vol Dis tyd vir boerejol Waar's die ys Bring jou glas Gooi vir ons ‘n dop Dis tyd vir boerepop By die huis Of oppi plaas Lyf teen lyf Laat die dans afskop Want boerepop Laat die partytjie hop Ja boerepop Laat jou hart so vinnig klop
10 ماه پیش در تاریخ 1402/09/09 منتشر شده است.
20,449 بـار بازدید شده
... بیشتر