Boer en Gesin, 'n Kwaai Boer Gaan Deur 'n Taai Tyd, Afrikaanse Flieks, Movie, Afrikaners Suid-Afrika

Gospel Films
Gospel Films
36.2 هزار بار بازدید - 6 سال پیش - Boer en Gesin gaan oor
Boer en Gesin gaan oor 'n ongelowige boer wat deur 'n verskriklike moeilike tyd gaan. 'n Ongeluk vind plaas wat groot seer in sy gesin veroorsaak. Sal hy besef dat hy die Here nodig het, of op sy eie aanhou voortploeter?

Hierdie kort tuisgemaakte film is in 2014 op Samekoms kampterrein buite Middelburg, MP gefilm as 'n jeugkamp aktiwiteit. Die akteurs is onopgeleide Afrikaanse tieners.


Afrikaner Afrikaners Afrikaans Boer Boere Suid-Afrika Suid-Afrikaans Suid-Afrikaanse Christus Jesus Christen Christelik Christelike Bybel glo geloof God film fliek Afrikaanse
6 سال پیش در تاریخ 1397/08/10 منتشر شده است.
36,235 بـار بازدید شده
... بیشتر