Gesels: Hoe gee jy jou kind vlerke vir die toekoms?

My Afrikaans
My Afrikaans
109 بار بازدید - 2 ماه پیش - Afrikaans.com, in samewerking met die
Afrikaans.com, in samewerking met die AONetwerk, gesels weekliks in Gesels op VIA met aanbieder Leandie du Randt oor hoe jy jou kind vlerke kan gee vir die toekoms. Milanie Vosloo, Afrikaans.com-projekbestuurder en Daan Potgieter, hoof van die AON is hier aan die beurt om meer te vertel oor waarna jy in hierdie reeks kan uitsien.
2 ماه پیش در تاریخ 1403/04/05 منتشر شده است.
109 بـار بازدید شده
... بیشتر